Kliek gerus op die afbeelding van u keuse om na die mediaskakel te gaan
Die boodskappe wat gebring is by die Feesnaweek is in volgende formate tot u beskikking:
Die amptelike Kerkblad van die EG Kerk SA verskyn elke 2 maande en u word aangemoedig om in te teken vir die blad.
Intekengelde beloop tans R140-00 per jaar vir 6 uitgawes.
Bestellings kan geplaas word by u gemeente se kerkraad.
75 Feesuitgawe (1)
75 Feesuitgawe (2)
80 Feesuitgawe