Kliek gerus op die afbeelding van u keuse om na die mediaskakel te gaan
Die amptelike Kerkblad van die EG Kerk SA verskyn elke 2 maande en u word aangemoedig om in te teken vir die blad.
Intekengelde beloop tans R140-00 per jaar vir 6 uitgawes.
Bestellings kan geplaas word by u gemeente se kerkraad, of stuur ‘n e-pos aan die Saakgelastigde by egkskas@gmail.com vir individuele bestellings.